Many people just refuse to wear a safety belt, with the excuse of safety belts killed people. This is a lot of crap!!!!!! Most of the people who said that are smokers, smoking will also kill you but you still smokes. In our job we saw many people who were killed because they didn’t had their safety belts on, many were saved because of it. SO PLEASE USE YOUR SAFETY BELT, that is why it is installed in you vehicle.
Comment by Zee — September 29, 2009 @ 1:01 pm
Izak, as dit nou een ding is wat klein mannetjie geleer het, is dat as hy in die kar klim, hy in sy stoeltjie moet gaan sit en vasgemaak word. Deesdae moan hy so bietjie maar ek gooi maar ‘n dowe oor!! Ek dra altyd my gordel maar dis nou een ding wat my man nie doen nie, al het ek al hoeveel keer met hom daaroor gepraat.
Comment by Izak — September 30, 2009 @ 10:37 pm
Hi Zee, ek is bly om te hoor klein man word sommer van kleins af geller om dit te doen. My seun was ook maar aan die begin nie happy om in sy stoeltjie te sit nie, maar het gou besef dit gaan nie help om te kla nie, Pa en Ma luister nie. Ai ek hoop maar jou man gaan gou besef dat hy wel sy sitplek gordel sal moet dra. Wys hom die clip, daar is nog ander op Youtube wat jy vir hom kan wys. groete by die huis.